Wednesday, 25 April 2007

Hoekom Blogger?

Uno vra hoekom Blogger? Wel hy's reg, dis nie noodwendig die beste opsie nie. Ons kyk ook na ander platvorms en wag ook om te sien wat die Univ. gaan doen. Sharepoint 3 se blog funksie word tans getoets ... Die huidige voordeel van Blogger is dat dit goed geindekseer word en dit laat jou bv. toe om inhoud na jou eie webwerf te ftp. Enige ander voorstelle?.

3 comments:

Anonymous said...

Probeer gerus 'n industriestandaard soos Wordpress. Dit is maklik om op te stel en onderhou en kan boonop gratis afgelaai en op een van julle bedieners geloop word!

Ek gee wel 'n "thumbsup" dat julle die inisiatief neem om 'n blog op die been te bring!

Anonymous said...

Ek eggo - Wordpress is een van die bestes daarbuite.

Anonymous said...

Kudos on the initiative bib people! However, Wordpress is the way forward!