Wednesday, 25 April 2007

Hoekom Blogger?

Uno vra hoekom Blogger? Wel hy's reg, dis nie noodwendig die beste opsie nie. Ons kyk ook na ander platvorms en wag ook om te sien wat die Univ. gaan doen. Sharepoint 3 se blog funksie word tans getoets ... Die huidige voordeel van Blogger is dat dit goed geindekseer word en dit laat jou bv. toe om inhoud na jou eie webwerf te ftp. Enige ander voorstelle?.